
Klipwerf Brandy 3 Y/O
R229.00
A unique and delicate brandy, balanced with a smooth lingering aftertaste of fruit and ideal with any mixers.
Hierdie uitsonderlike brandewyn is gemaak met rabatwyn afkomstig van hoofsaaklik Chenin Blanc- en Colombard-druiwe uit die Olifantsrivier Vallei. Die potketel inhoud is tradisioneel dubbel gedistilleer in koper potketels en verouder in klein Franse en Amerikaanse eikehout vaatjies vir 3 jaar. Daar is duidelike geure van vars appel en peer met rosyntjie ondertone en subtiele vanilla geure afkomstig van die houtvate. Op die pallet is dit elegant en sag met ‘n nasmaak van vars vrugte geure.
Limited stock available



